General

Начал Частный профиль пятница, 15 ноября 2013
Возникла проблема на этой странице?

Участники:

  • Частный профиль
    Geni Pro
  • Частный профиль
    Geni member
Показаны все сообщения (10)
Частный профиль
15.11.2013 в 8:46 после полудня

Enige tyd. Ek dink jy moet na die projek gaan en dan vra om 'n collaborator te wees. Ek sal jou versoek aanvaar. Jy sal sien daar is 'n plek waar jy die dokumente ens kan oplaai. As jy sukkel, email dit na my toe en ek sal dit doen.

Ek sal ook intussen probeer om jou uit te nooi om deel te neem aan die projek. Vir een of ander rede sukkel ek daarmee.

Groete

Lea

Частный профиль
16.11.2013 в 4:14 до полудня

Dankie. Ja die profiele moet op Geni wees. Ek sal dit plaas. Ek probeer sien wie presies Grobler was en wie sy ouers was. Miskien kan jy my help daarmee.

Частный профиль
16.11.2013 в 4:17 до полудня

Ek het die volgende op die ABO museum webblad gekry. Kan nie 'n Louw Erasmus daar kry nie.

Surname: ERASMUS
First Names: LOURENS JOHANNES
Age: 37
Address: YZERVARKFONTEIN, BETHAL
Commando: BETHAL
Battle: KAFFERSTAD, BETHAL (PRIOR TO BAKENLAAGTE)
Date: 25/10/1901
Buried: YZTERVARKFONTEIN

Частный профиль
16.11.2013 в 4:24 до полудня

Het Louw Erasmus gekry in my SAG Bundels.

Частный профиль
16.11.2013 в 8:34 после полудня

Lea

Grobler nota:

Wat ek onder jou aandag wou bring is dat;
Op die tuisblad van die projek word daar melding gemaak dat daar 4 Generaals betrokke was by die Veldslag.
In die argief/berigte/volksblad word daar genoem dat die een Generaal, ene Grobler in werklikheid 'n kmdt. was.

Ek het ook 'n foto gesien van 'n gedenkplaat met name op maar sukkel om dit vergroot.

Weet jy van die verwikkelinge wat aan die gang is vir die oprig van 'n 'Gedeksteen ter nagedagtenis van die veldslag?

Частный профиль
16.11.2013 в 10:19 после полудня

Ek het dit gesien en hy was Hans Grobler. Jy sal sien ek het die projek op datum gebring. Ek weet nog nie wat Hans Grobler se volle name was nie. Nee, ek weet glad nie van die verwikkelinge met die oprig van die gedenksteen nie.

Частный профиль
17.11.2013 в 12:59 до полудня

Kmdt. Grobler is in die album wat ek gelaai het.

Miskien weet jy van die album ,indien nie, dink ek dit sal handig te pas kom as ons iets soek!!!!

Daar was ook 'n kmdt. Opperman betrokke gewees by die Veldslag.

Частный профиль
17.11.2013 в 1:18 до полудня

Ek het dit klaar gesien, baie dankie. Dit is fantasties. Ek het 'n profiel geskep vir Grobler en hom ook aan die projek gekoppel.

Частный профиль
17.11.2013 в 4:51 до полудня

Opperman nota:

Generaal Jacobus Daniel ( Koos ) Opperman
* 1860 Cradock,Kaapkolonie - 4 Jan. 1902
- Killed in action, Battle of Onverwacht

Vrou - Anna Catharina Bardenhorst
Vader - Pieter Johannes Opperman
Moeder - Jacoba Frederika Beatrix

Частный профиль
17.11.2013 в 9:26 до полудня

Dankie!

Показаны все сообщения (10)

Зарегистрируйтесь или войдите в систему чтобы участвовать в этом обсуждении