Wilhelmina Kuyp, b3 - Who is her husband/Wie is haar man. Swart or Smuts? Anybody with hard factual evidence please.

Начала Private вторник, 22 октября 2013
Возникла проблема на этой странице?

Участники:

Упомянутые профили:

Показаны все сообщения (9)
Private
22.10.2013 в 3:26 до полудня

I have her married to two men:
Quotes in GR:
A)
b6 Nicolaas Smuts
* Kaapstad, † 14.5.1758, x 28.7.1726 Wilhelmina Kuyp, » 13.12.1711, d.v. Claas Cuyp en Maria Duysert
B)
Claas Kuyp
v. Nederland, †1715, x Maria Duysert, d.v. Willem Duysert.
b1 Judith
» 10.10.1706, x 1.6.1721 Johannes Swarts; xx 21.5.1730 Willem Meyer, v. Bremen; xxx 21.9.1738 Godfried Heydenreich
b2 Claas
» 14.10.1708
b3 Wilhelmina
» 13.12.1711, x 28.7.1728 Nicolaas Swarts

22.10.2013 в 7:21 до полудня

Judi,
Dit lyk my dit is Nicolaas SMUTS.
In die boek "Die SMUTS-familie van die Swartland" deur PJ Smuts, onder Nicolaas op p.8, staan daar:
"Op 28 Julie 1726 is Nicolaas getroud met Wilhelmina Kuyp, nog nie sestien jaar oud nie en 'n suster van sy broer, Johannes, se vrou."
Dit beteken dat uit jou aanhaling uit 'B', 'B' dus ook sy broer Johannes SMUTS se van verkeerd het!? (as getroud met haar suster Judith...)
Groete,
Johann

Private
22.10.2013 в 7:53 до полудня

Ek het haar huweliksinskrywing gevind in die Kaapstad Trouwboek: "1726 28e ditto [Julij
Nicolaas Smuts van Cabo d'Goede Hoop, jongman,
met Wilhelmina Cuyp van ditto, jonge dochter." on http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town...

Daar is geen inskrywing vir 28 Julie 1728 nie.

Nicolaas Smuts is dus jou man.

22.10.2013 в 9:12 до полудня

Dankie, Jansi - niks beter as 'n primêre bron nie!!

Private
23.10.2013 в 2:23 до полудня

Dankie Jansi. Jy is 'n staatmaker. Sal jy dit asseblief byvoeg. Ek maak weer oop.
Baie groete.

23.10.2013 в 5:58 до полудня

Ek verwonder my oor julle slim kinders!!

Private
23.10.2013 в 7:25 до полудня

Sal ek die twee Nicolaase merge? Lyk my nie daar was 'n Nicolaas Swart nie.

Private
25.10.2013 в 9:50 после полудня

Sien ook http://www.geni.com/discussions/129199?msg=903253

Daar was geen huwelik op 28 Julie 1728 waar Wilhelmina Kuyp betrokke was nie.

Die datum lyk na 'n tikfout van haar huweliksdatum met Smuts: 28 Julie 1726.

Private
26.10.2013 в 3:41 до полудня

Soos reeds gesê asseblief Jansi. Dankie.

Показаны все сообщения (9)

Зарегистрируйтесь или войдите в систему чтобы участвовать в этом обсуждении