I think this Gerhardus Daniel Potgieter is the same person as Gerhardus Daniel Potgieter, b1c8d1e5f13 (who is my great-great-grandfather)
Perhaps these two profiles should be merged
Nee altwee word as die man van Elizabeth Anna Maria Frederika Wessels - sy was sekerlik nie met twee Gerhardus Daniel Potgieter's getrou nie.
AMF Wessels - wat dan nou met twee GD Potgieters getroud is : Elizabeth Anna Maria Frederika Potgieter . Fourie
ek dink dis onwaarskynlik - maar dis hoekom ek eers die discussion begin het, sodat ons almal saam kan seker maak :-)
Hierdie GD POtgieter is huweliksmaat een - en die mees voledigste profiel so ver - sy ouers en kinders ook by
Gerhardus Daniel Potgieter, b1c8d1e5f13
Hierdie een is GD Potgieter huweliksmaat twee, maar min inligting en geen ouers en kinders by nie - maar ek dink dis dieselfde as huweliksmaat een - :
Gerhardus Daniel Potgieter
Dries was Elizabeth Anna Maria Frederika Potgieter . Fourie met twee GD Potgieter's getroud??
Ek het nou twee images gelaai - die een geel - huweliksmaat een en die ander een groen - huweliksmaat twee ...
Ek vermoed die twee huwelik maats is eintlik dieselfde persoon ... my groot-groot-groot oupagrootjie ...
Ek vermoed dat die tweede GD Potgieter per ongelukkig bygesit is ... en dat dit werklik dieselfde persoon is ...
maar kom ons kyk en hoor wat almal se
Ek sien dit is nou reg of altans ek kry net een wat met Elizabeth Anna Maria Frederika Wessels getroud was dit was my oupagrootjie se broer.
Mens maak so as jy aan jou boom bou en jy kom by name wat begin dupliseer. Druk op more en dan move jy die profile gaan dan na die bestaande profile (die ou bestaande een) die nuwe een wat jy gemove het sal dan ook nog daar aan die regter kant rond wees sit dit op die ou profile kliek dan op " They are the same" Die twee bome sal dan merge.
JULLE OU GARDE IS EK REG OF IS DAAR N ANDER MANIER
Hallo Linda - ek dink nie ons blaas dit op nie - ons maak seker .nie eens besef dat jy die sonnebok is nie ... nee wat nig - jy het niks verkeerd gedoen nie ... jy moet my flatters sien ... Dries en ander het my al mooi gehelp.
Maar ek het ook al geleer om nie sommer net te merge of te delete nie ... want soms is dit wat jy dink 'n fout is, nie 'n fout nie ... so het mense al tweelinge se profiles gemerge ens ...
Linda, ons maak liewers eers saam seker - nou is ons almal seker
Hoe relate jy na die GD Potgieter - hy is my groot-groot-oupagrootjie - Dries se oupagrootjie se broer - ek en Dries is cousins - maar 'n is die generasie voor my :-)
So daar was net een GD Potgieter en dis nou reg gestel.
Dankie julle
En dankie dat julle gehelp het om die saak reg te stel.
dis nie die "menopuase" nie - die die Potgieter-gene my nig - vra maar vir Dries ha ha
Ons is maar sensitiewe siele - kunstig en hoogs intellegent - soms tot verby die dun lyn van "crazy"
Soos wat ek fototjies kry - gaan ek nog laai ...
Ek werk op die oomblik op een punt - en werk deur die gesin - dis waar ek tans fototjies laai .... so nog sal in die volgende paar dae kom :-)
So ons is eintlik nader bloed familie as wat ons gedink het - want GD is my oupagrootjie :-)
Kan jy die lyn van jou tot en met GD hier kom sit ...ek gaan dit ook doen ...
Actually GENi can be confusing - I would rather put it this way
Gerhardus Daniel Potgieter is my third great grandfather.
Willa
→ (Pottie) Leon Potgieter her father
→ Jan Potgieter his father
→ Gerhardus Daniel Potgieter his father
→ Johannes Theodorus (Jan) his father
→ Gerhardus Daniel Potgieter his father