Hierdie is my Ouma aan my Pa se kant, sy is in 1987 oorlede
Hi Rassie
Baie dankie vir daardie inligting, ek gaan jou n mede bestuurder maak van die profiel aangesien dit direkte familie van jou is. Sal dit reg so wees?
Groete
Cobie
Dankie Cobie, sal jou help sover ek kan