FOTOS VAN GRAFSTENE VAN DIE ONDERTAANDE PERSONE.

Started by Marie Vermeulen-Boshoff on Monday, May 13, 2013
Showing all 2 posts
5/13/2013 at 3:42 AM

Goeie dag,

Ek het fotos van die volgende persone e grafstene. Die fotos is geneem op Welverdiend naby Carletonville.

Adriaan Pieter DU TOIT GEB 8-5-1912 OORLEDE 27-1-1968
ELIZABETH I (JANSEN) du toit geb. 6-12-1920 oorlede 27-11-1959
JACOBUS J GROBLER GEBORE 12-12-1884 OORLEDE 23-9-1987
MARIA M C GEEN NOOIENS VAN GROBLER GEBORE 4-9-1891 OORLEDE 15-8-1971
MARIA JOHANNA (PRETORIUS) HIGGO 22-8-1879 OORLEDE 23-10-1923
BAREND BURGER SMITH GEBORE 13-3-1872 OORLEDE 7-5-1943.
kONTAK MY DAN KAN EK DIT VIR JUL STUUR
MARIE
annemariesmt227@gmail.com

10/16/2014 at 3:45 AM

kan jy die foto's laai by die profiles - dan is dit daar asb :-)

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion