I have started changing and adding sources but it is true. Photo's,, transcripts, etc.
The Stamvader was not one of the two brothers thought to have been but :
SORRY AFRIKAANS ONLY.
Die van Niekerk Stamvader en sy Nageslag
1. Gerrits van Nieukerk (van Nieuw(n)kerk(en) gebore 1640, kom waarskynlik van
die dorp Nuykerk in Gelderland, Nederland. Hulle arriveer in Kaapstad 1671.
2. Cornelis Gerritsz van Niekerk. Hy is waarskynlik gebore tussen 1667 en 1670 in
Nijkerk\ Nuykerk, Gelderland, Nederland. ‘n Ander bron meld dat hy ongeveer 1671 in Stellenbosch,
SA gebore is en volgens sy handtekening spel hy sy naam : van Nijkerken. Hy trou 1
April 1691 met Maria van der Westhuizen en in 1702 word die plaas Bloemendal aan hom toegeken
These are the managers:
Lisa Jo-ann Meyer (Young), Leon van Niekerk, Hendrik Petrus Lategan, Jacobus Hendrik van Schalkwyk, Leon van Schalkwyk, b2c1d7e6f5g4h6i1j1, Theunis Viljoen, William Frederick Reyneke, b3c7d7e3fi4g4, Johann Robert Ahlers, Charl van Niekerk, Marius Smith, Lea Herbst, a5b3c8d4e12f2g1, Susanna Aletta Adendorff, Prof, Maryna van der Merwe en Adriaan Jakobus van Niekerk « minder