Hi Peter,
Volgens "Die nageslag van Harmen Janz Potgieter" deur Eric Swardt is Jacomina Christina Landman * Rietfontein Uitenhage- -27/1/1804 Uitenhage(dv Adolph Landman en Isabella Elizabeth Vogel) Verw:b4c2 oorlede 19/3/1868 Alexandria..Met Frederik Evert Potgieter b1c7d5e4 (s/v Hermanus Lambertus Potgieter en Sara Josina Janse van Vuuren getroud..Let op die suffix dit verskil van die deur jou verstrek.
Frederik Evert Potgieter b1c6d5e4 seun van Hermanus Lambertus Potgieter en Sara Dorothea Maritzwas volgens die volume nooit getroud nie.
Peter, Ek gee nou moed op. Ek het deur SAG ook gewerk daar is die twee op dieselfde dag gebore en het ook saam gesterf. Ek het by die Landmans ook gekyk daar is nie iets snaaks nie. Die kinders is ook dieselfe met verskille in rang orde. Ek merk egter dat Jacomina Christina op 3/7/1819,
getroud is een Frederik op 3/11/1819.en die ander een op 7/11/1819
het julle, Peter Dennis en Dries Potgier, al die gewens kon uitsort vir wat was wat in daai dae ... of is dit maar nog steeds 'n feit wat in die geskiedenis wegkruip?
Ek vind ook dat as mens die direkte lyne terug volg - is daar ook maar baie verskille ... bv in van die dokumente is ek Wilhelmina Helena of Wilhelmina Johanna
maar ek is Wilhelmina Hendriena genoem Willa
My ma is Johanna Helena genoem Joan en dikwels sien ek haar as June
My pa se twee half siblings word altwee aan geteken as met sonder kinders - maar die boet het 3 kinders gehad - 2 dogters en een seun - wat nog leef en ook kinders en klein kinders het.
My pa se half-sus het 2 dogters
Watter Navosers het julle al genader - email die name vir my by willa@willa.co.za
Dan sal ek ook rondvra - maar wil nie dieselfde mense nader wat julle reeds genader het nie, dis mos nou 'n mors van energie :-)
Hello almal, Martin Andreas Karl (Dries) Potgieter Peter Dennis...Gone fishing!
@judi
Ek het 'n SK onder bronne by Evert Frederik Potgieter, b1c7d7e1f2 gesit, dalk help dit? Sy 2de vrou was Jacomina Johanna Christiana Landman, maar daar's 2? Hier die dame se een Evert se SK is nou ook opgesit, met NOG 'n stel ouers (Hermanus en Isabella Elizabeth)
Laatweet wat kan help.